gedig- HOOP (2009)

Trane kan vloei tot ons n boot bou.

Harte kan bloei tot jy my vashou.

Woede kan diep binne gloei

dit maak nie saak vir nou.

Alles

alles rondom my

alles

alles binne my breek die geheim af

breek weg van alles

want jys nou hier en dis jou plek.

Die reen was die donker lig weg.

Die son skyn sodat ons kan sien waar die pad is.

Die sterre is daar waar ons siele ontmoet.

Alles

alles hier

alles

alles daar is vir n doel om ons bymekaar te hou

Sonder om te dink is daar kennis.

‘n kans vandag maak more beter

Om die beginsel te onthou kan als verewig smelt.

Alles

alles wat ek weet

alles

alles wat jy weet is deel van als wat ons nie weet.

En trane

en woede

en gebroke harte

kan nie die gevoel wegspoel of verskroei.

En saam kan voetspore oor brûe loop tot waar die reenboog sy geluk neerle.

Gee di keer Jou bewaring wat nodig is dat planne nie vou of agter bly.

Advertisements
This entry was posted in Poetry.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s