Musiek vir my siel

Ek was nog nooit n ‘fan’ van Afrikaanse musiek nie. As ek ’n Kurt Darren liedjie hoor, wil my ore sommer begin bloei. Ek het deur so ‘heavy metal’ stadium gegaan, en tenspyte  van al die negatiewiteit  teenoor die genre het dit my laat beter voel oor als. Dit het my glad nie kwaad of geweldadig gemaak nie. Nou dat ek dit nie meer luister nie, raak ek op getens oor sommer enige ding.

Niks kan meer my gedagtes en gevoelens verduidelik as Francios van Coke se lirieke.

Ekt half n opsessie met hulle liedjies. Hy het my na Afrikaans laat begin luister. Sy woorde is so eerlik. My brein wil bars wanneer ek woorde hoor waarmee ek kan vereenselfwig.

Ek wou nog altyd weet wie de hel is hulle? Hulle weet alles! Hoekom moet ons maak soos daar gesê word ons moet.? My ouers sal sê ek was n rebel, ek stem nie saam nie. Ek wou net nie vas gedruk wees nie. Eks my eie mens. Ek glo eks reg grootgemaak, ek maak dalk hier en daar gagga besluite maar ek wil self leer.  Musiek wat eerlik is, laat jou sommer beter laat voel oor als.

Hier is die woorde van 3 van liedjies wat ek uit volle bors sing, want ek kan…

Skyn heilig

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net ‘n kans kan gee. 
Wie sal vir my liefde maak? 
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck’t?

Ek skyn,
Ek skyn heilig, onder die straat lig 
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Geliefdes
Ons weet 
‘n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net ‘n bietjie vet op die vuur.
Doos siek en melancholies.

Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.


Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

 

BID VIR MY
Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek lê
vir daai man sonder naam
wat op elke drumpel
van elke deurkosyn staan

Fok Jou
Fok jou
Ek fokkin weet ek is verkeerd
Ten minste probeer ek om my self te oorreed
dat daar iets beter vir ons is

Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
waarheid en vrede
het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokkin weet dit is verkeerd

Bid vir my
Bid vir weerlig in reen

Hulle sê

Hulle sê jy moet jou hand opsteek en vorentoe kom
As jy die sleutels tot die hemel wil hê
Hulle sê jy moet hard vir iemand anders werk
Want ’n werk
is ’n werk
Hulle sê jy moet spaar vir jou ou dag
Jy moet jou testament in orde hê
Hulle sê jy moet skuld maak om nog skuld te maak
Om kinders wat jou haat in ’n sekuriteitskompleks groot te maak

Ek voel ’n fok vir wat die mense sê
Ek voel ’n fok vir wat die ander mense sê
Kop op ’n blok
Praat ’n gat in my kop
Ek voel ’n fok vir wat die ander mense sê

Hulle sê ons is mal
Hulle sê
Hulle sê
Ons moet ons sondes belei
Ophou soos diere baklei
Maar hulle weet nie
Dat dit ons jags maak om mekaar te toets nie
Dat ons allergies is vir roetine se roes
Hulle sê jy moet jou drome beperk
En realisties oor jouself wees
Ek het gedog ek sou al dood wees
Maar nou wil ek net nog van jou hê

Solank jy môremiddag as ek wakker word nog langs my lê
Voel ek, ek het my tyd en energie wys belê
In iets wat tasbaar is met brein en derms
Geen inknommers op papier
Of op dot-matrix skerms
Die sigaret is in jou baadjiesak, né?

Ek voel ’n fok vir wat die ander mense sê

Advertisements

3 comments on “Musiek vir my siel

  1. diewithasie says:

    And so she found more of her people. Hy sing elke oggend vir my terwyl ek stories vir die blog uit timmer op die keyboard.

    Liked by 1 person

  2. maatjiema says:

    Ag dank de Vader dat ander mense ook soos ek voel oor ou “Koert” (want DIT is wat sy donnerse naam is!)

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s