Tyd

Chemikalië brand die brein
Nikotien beset die long
Alkohol neem die lewer oor

Niemand gee meer om oor wat môre hou
Net nog een keer, die laaste een
Niks word beplan
Behalwe die volgende keer

Hou net op
Die preek brand die siel
Die demone bly vasgeklou
Waar n wil is, Is daar ‘n weg
Maar jy bly weg van wat jy moet doen

Alle self respek het pad gevat
Die rotse onder jou voete het verkrummel
Jou knieë is stukkend geval
Jou are stukkend gedruk
Jou neus is stukkend gebrand
Wat meer wil jy hê?

As dood n toekoms is
En die versoekings verlei jou nie tot dood
Hoekom hou jy aan nê

 

rens gaan
Realitiet kon beter wees
Depressie is jou swakpunt van mens wees

Drink nog n laaste een
Totdat jou voete onder jou padgee
Hou aan totdat alle gevoel verdwyn
Want dis mos beter
Beter as alles wat seer is

Als maak die tyd stadiger
Die einde is nog so ver
Hou net op jou tyd so mors
Daars baie meer om te verken
As dit wat jou liggaam besoedel
Gebruik jou tyd reg
Die einde is in sig

wp-1473009669802.jpg

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s