losing my mojo

Today I’m facing the fact that all the things that attracts me have started to disgust me. It feels like all the things I use to like just is not that interesting anymore. Do that come with age?  I’ve always believed that change is good. It helps you grow and it keep life interesting. Unfortunately not all things can be changed and it feels like I have to change to feel like I did before. Maybe that’s how all those 40-year-marriages work. You have to find the one thing you loved and liked about the person to stay in love. Continue reading

Troukoors

Dis nou iets waaraan ek al lankal opgegee het. Om te trou. Toe ek nog jonk was, het ek maar soos meeste meisies maar ‘n paar rokke ontwerp wat my ideale trou rok so wees. Wie ek sal nooi en hoe die hele set up moet wees. Om eerlik te wees het ek nooit aan die man gedink. Ek wonder hoeveel meisies droom regtig eers oor die man en dan die troue. Dis half of die man deesdae saam die pakket kom en as jy nie happy nie, dan skei jy hom en hou maar wat hy oor het. Jy hou sommer die duur ring ook – want jyt vakansie geld nodig vir jou nuwe honeymoon 😉 . Continue reading