Siek mense bring geld in…

So vandag wou my brein bietjie uitvind van ‘conspiracies’.Daars werlkik baie dinge waarmee mense speel en die volgende het net vir my uitgestaan.

 Siektes soos HIV en kanker is ‘made made diseases’.

Nou daar word voorgestel dat HIV in polio vaccines gesit was en in Afrika ingestuur was. Deur die CIA nogal. Dit het die populasie beheer, verswak en selfs uitteroei. Dis ook aan gay mense gegee. En toe Dr ‘Who-ever” ‘n ‘cure’ vind, is daar n geldjie onder die tafel gegee en is die ‘cure’ verander na behandeling.

Maak sin, want nou as jy siek mense behandel gaan jy lewenslank ‘n inkomste hê. En die mense gaan mekaar besmet en jou inkomste gaan groei. Al die medikasie wat jy dink verniet aan jou gegee word – betaal jy deur middel van belasting. As  hulle jou gesond maak – kry hulle eenkeer geld en nooit weer nie en kweek ‘n gesonde populasie. Als gaan oor geld so om te belê in siek mense wat wil lewe- siek mense is  ‘n beter belegging…

Al het entstowwe dalk goeie effekte oor die algemeen- moet ek bieg en sê dat ek dit net doen omdat dit vir my gesê word om te doen. Ek weet nie wat die bestandele is nie. Ekt nie navorising gedoen oor die newe effekte nie. Ek doen dit net omdat ek nie die sekere siekte wil he nie. Mense kan jou mos so bang praat. Ek was nog altyd eerder n bang Jan as dooie Jan, maar het ek dalk in die proses dooie Jan geword?   Sien ek nou net een kant raak?

Die entstowwe is verniet vir die populasie, want op die ou einde, sou die persoon siekte A of B kry sal baie meer geld bestee word as die kosprys van die entstof.

Meeste mense weet dit seker al- maar dit was maar my oomblik waar my hamster weer op sy wielietjie hardloop.

So as jy ‘n geldjie wil belê sal ek voorstel belê dit by die mense wat weet hoe om geld te maak. Die mediese bedryf. As jy wil geld mors moet jy maar geld stuur vir al die organsasies wat besig om ‘n ‘cure’ te vind. Of dalk is dit juis die organisasies wat die ‘cure’ weghou?….

My laaste gedagte- sal Amerika ooit vir Trump al die staats geheime toe vertrou?

Advertisements

2 comments on “Siek mense bring geld in…

  1. Ja-nee, jy is beslis nie die eerste persone wat daaroor wonder nie. Maar ek vertrou nogal die wetenskap agter entstowwe. Die Gesk is bewys daarvan, miljuisende mense het aan pokke en selfs polio doodgegaan – entstowwe het dit so te sê kom elimineer. Ek is nogal iemand wat deur “conspiracy theories” gefassineer word maar as dit by die wetenskap kom werk dit nie vir my nie. Want die wetenskap is ‘n feitelik, swart en wit daar is nie grys plekke nie anders wys jou proefbuis duidelik dat daar net ‘n regte antwrd is. DIE IS MAAR NET MY BESKEIE MENING.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s