Mans wil op hulle plek gesit word

Terwyl ek my mash maak, dink ek oor die lewe. Dit was soos n “ daar gaan die liggie aan” oomblik.

 Mans wil op hulle plek gesit word. Soos alle opinies het dit seker so 50 % waarheid daaraan, maar in my “life experience” het ek dit so opgesom.

 Uit my vorige verhoudings was ek maar chill. As die ou wil gaan ‘boys night out” het ek gesê: “gaan enjoy!”. As sy foon langs my gelê het, dan was ek nie nuuskierig om gou te loer wie hy almal sms nie. En keer na keer dat word ek verneuk. Dans die kaart : dis nie jy- nie dis ek.  Aande lank gehuil. Gewonder wat wil mans hê? Ek doen dan nie waaroor hulle almal so moan nie. Ek tel die wasgoed op. Ek gun hom sy alleen tyd. Ek krap nie op sy foon nie. Ek bevraag teken nie nuwe vriendinne op facebook nie. Ek skree nie as ek baklei of ongelukkig is nie.

Dit het my so KWAAD gemaak! Mans sou by vriende kla hoe kwaai die meisie of vrou is, maar dan eindig hulle by kansel. Dit het my lekker laat kom krap.

So toe try ek ook die kwaai meisie wees… en wat gebeur… ek raak verloof. Dis asof mans so ingeboude sisteem het, dat hulle meer lojaal is teenoor iemand vir wie hulle bietjie bang is. As vrou moet jy nie net ja en amen nie. Jy moet baklei en jou voet neer sit.

Sou dinge vir my anders uitgewerk het as ek vroeer die gekliek het?

Ag ek wil nie eers daaraan dink nie.

Eks gelukkig waar ek nou is. Al het dit baie baklei, trane en hartseer gevat.

Hou die leiband kort en styf en in die toekoms is daar minder baklei.

My conclusion…

Advertisements

2 comments on “Mans wil op hulle plek gesit word

  1. Ek wonder, of jy reg is… EISH dit is ‘n moeilike een.

    Liked by 1 person

  2. maatjiema says:

    Ja, mans lief tewe en dis ‘n feit!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s