Ontmoet my krimpies

Na n lang tydjie het ek uiteindelik my krimpies gaan kry. Ek wou eers nie , want dit het na n mission gelyk om vir hulle te sorg. Sover is dit nogal n lekker troetel dier om te versorg.

Kyk my katte is oulik, maar hulle het ‘n wil van hulle eie en kom vra hopeloss te min aandag. Die tweekies is darm in ‘n hok en ek kan hulle vashou soos dit my pas. Of net vir Lilly, die cinnamon een. Die Salt en Pepper Pinto is bietjie kwaai. Ons werk nog aan Cruella ,want sy blaas en steek nog n bietjie. Hulle is nou 7 weke.

Met stekels en al in my hart gekruip. Hulle is nag diere so in die dag wat ons werk slaap hulle lekker en dan wanneer ons van die werk kom is hulle wakker. Krimpies eet katkos en sekere groente en vrugte. Sover hou die van my nie regtig van wortel of komkommer nie, maar eet al te lustig aan hulle pilletjies! om een of ander rede as dit “bonding” tyd is, wil hulle my net met drolletjies besaaai. Ek probeer nie dit verkeerd op vat nie, dalk is hulle net so gemaklik met my. hehehe

Lilly is al mak en sy hou daarvan om in my mou in te klim en net daar te slaap. Hulle kan 4-10 jaar lewe, so ek kan nog n hele tyd hulle vertroetel. Die internet het sooo baie inligting en raad vir die kleintjies so ek voel “hedgehog educated”. Elke dag leer ek meer van my twee en eks regtig bly ekt die twee gekry.

Ekt gladnie besef dis ‘n algemene troetel dier nie. Sal regtig hulle aanbeveel as troetel dier. Ook net as jy geduldig is. ­čÖé

cruella- na bad tyd

Cruella na bad tyd

 

Advertisements

3 comments on “Ontmoet my krimpies

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s